Amanda se Journey
R100,00
Hierdie manuskrip is ’n ware storie.
Dit is geskryf met ’n oop hart, in die hoop dat elke leser iets van hul eie pad daarin sal raaklees: ’n kind wat nie ingepas het nie, ’n ouer wat moes veg, of ’n mens wat eers later in die lewe antwoorde gekry het.
My wens is eenvoudig: dat niemand wat anders dink of leer ooit weer alleen hoef te voel nie.
Inhoudsopgawe
Hoofstuk 1: Waar my reis begin het
Hoofstuk 2: Toe grootword nie makliker geword het nie
Hoofstuk 3: ’n Lewe met ’n afvlerk – maar steeds aan die vlieg
Hoofstuk 4: Andrieka se reis: begrip, moed en groei
Hoofstuk 5: Gerhard: ’n Stil Vegter met ’n Groot Hart
Hoofstuk 6: Toe my kinders my terug lei na myself
Slothoofstuk: Waar oorlewing ’n tuiste gekry het




