OUR JOURNEYS

Real Stories of Triumph

Celebrating the Journeys of Children with Dyslexia.

Every child with dyslexia has a unique story—one of challenge, resilience, and remarkable growth. At The Dyslexia Specialist, we believe in the power of early intervention, personalised support, and consistent encouragement to help children unlock their true potential.

This page is dedicated to sharing the real experiences of children and families who have walked this journey with us. Through expert guidance, multisensory learning techniques, and a deep understanding of each child’s needs, we’ve seen extraordinary progress—not just in reading and writing, but in confidence, independence, and joy in learning.

Why Share These Stories?

 

  • To inspire hope in parents who may be feeling uncertain or overwhelmed.
  • To highlight the importance of recognising the signs of dyslexia early.
  • To demonstrate that with the right support, children with dyslexia can thrive.
yolanda-gani-dyslexia-specialist-cape-town-logo-400

We’re Honoured to Be Part of Their Stories

Each story shared here is done with care and permission, and we hope they offer reassurance, insight, and inspiration to families beginning their own journey. These aren’t just testimonials—they’re proof that every child can succeed when given the right tools and support.

 

01.  Amanda

Gerhard het sy kleuterskool in Gr.RRR in Nelspruit begin, wat deel vorm van die laerskool. In graad R word hy met ADD gediagnoseer en begin met arbeidsterapie. Aan die einde van die jaar stel sy onderwyser voor dat hy die jaar moet herhaal, omrede hy eers in November verjaar. ‘n Opvoedkundige sielkundige het ‘n skool gereedheid toets gedoen en die skool ondersteun dat hy teruggehou moet word.

As ouers het ons besluit om ondersteuning in plek te sit en om hom die geleentheid te gegun om saam met sy maats te vorder. Ons het ‘n spesiale naskoolse juffrou gekry wat hom gehelp het met huiswerk asook volgehoue arbeidsterapie. Sy graad 1 juffrou was wonderlik en het hom baie ondersteun.

Gedurende die tweede kwartaal word ek ingeroep omrede Gerhard binnemonds en onduidelik praat. Dadelik het ons weggespring met spraakterapie. Tydens ‘n roetine ondersoek het ons uitgevind dat hy 80% gehoorverlies in sy regteroor ervaar. Gerhard het ‘n gehoorstuk ontvang en slaag al sy vakke bo 80%.

Graad twee was ‘n wonderlike jaar, weereens met ‘n baie oulike en ondersteunende juffrou wat haar baie oor Gerhard ontferm het. Spraak was steeds ‘n bekommernis en die oudioloog het ‘n FM voorgestel sodat hy juffrou se stem direk in sy oortjie kon hoor (juffrou dra die apparaat om haar nek). Hy slaag met goeie punte.

Die jaar met die meeste uitdagings was graad 3. As mamma het ek gedink daar is fout met my kind weens konstante negatiewe terugvoering vanaf sy juffrou. Ek het opgetel dat hy sukkel met lees en die skool genader dat hulle sy assesserings vir hom lees a.g.v. sy huidige hindernisse. Na die eerste kwartaal laat weet die skool hulle dink nie hy het ondersteuning nodig nie omrede hy goed gedoen het. As ouer moes ek herhaaldelik die skool besoek om die regte ondersteuning vir my kind te gee. Die skool het net geweier.

Kwartaal twee daal my kind se punte van 70/80% na 40/50% sonder ‘n leser omrede die skool glo dit is nie nodig nie. Dadelik kry ek weer ondersteuning in plek en Gerhard word geassesseer deur ‘n opvoedkundige sielkundige. Die verslag werp net lig op die angstigheid wat deur juffrou gekweek word deur rooi pen merke regdeur al sy boeke asook negatiewe opmerkings. Daar was vir my vertel dat my kind net die potensiaal het om 60% te kry. Die negatiewe terugvoering was daagliks vir my gestuur. Daar was vir my gesê my kind hoort nie in hoofstroom nie en sal beter vaar in ‘n spesiale skool.
Ek het hulp gesoek op sosiale media, want as mamma het ek nie meer geweet wat om te doen nie. Elke dag was dit lang boodskappe vanaf sy juffrou, ek help waar ek kan – maar alles is net so negatief.

Yolanda Gani het op een van my boodskappe gereageer waar ek gevra het vir raad, want ek was letterlik raadop. Ons eerste gesprek was vroegoggend vir meer as ‘n uur. Sy het al Gerhard se verslae (opvoedkundige sielkundige verslae, oudiologie, spraakterapie en skool rapporte) aangevra per epos om ons situasie beter te verstaan. Niemand het nog ooit disleksie genoem nie, en Yolanda het die verslae verduidelik asook waar sy disleksie kon optel.

In die Julie vakansie word Gerhard geassesseer. Ewe skielik het alles net sin gemaak nadat alles vir ons verduidelik is. Die skool en onderwys departement het die riglyne gevolg en die nodige ondersteuning vir Gerhard by die skool gegee (‘n leser).

Ek was aanvanklik baie bekommer oor graad vier, maar Gerhard het floreer en het ‘n gemiddeld van 73% bereik. Te danke aan Yolanda se ondersteuning, liefde, kennis en passie vir wat sy doen vir ons kinders, is my seun vandag ‘n gelukkige kind, in hoofstroom onderwys, met ‘n leser en ‘n skrywer. Ek sal Yolanda enige tyd aanbeveel, sy het ons gehelp om ons kind te verstaan en te help sodat hy eendag sy optimale potensiaal kan bereik.

yolanda-gani-dyslexia-specialist-cape-town-icon

02.  Lisa D

We would like to commend you on the positive environment you create for the kids you work with, as well as for the parents.

You have created a safe space for Dylan and your constant enlightenment and encouragement has helped him navigate through some difficult paths.

Your expertise in dyslexia and your knowledge on autism and sensory processing difficulties is top class. You have been very effective in providing both Dylan, and us as his parents, with practical management plans and tools to assist us in navigating this new journey.

Your kindness, and support has had a very positive impact on Dylan, and we will always be grateful for your input.

Many thanks for everything.  Wishing you all the best!

yolanda-gani-dyslexia-specialist-cape-town-icon

Let’s Talk over a Cup of Coffee